Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want voor hierdie het Todah opgestaan en gesê dat hy iets besonders was. By hom het ’n aantal mense, omtrent vier honderd, aangesluit. Hy is gedood en almal wat na hom geluister het, is uitmekaargejaag en het tot niks gekom nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:36 in konteks