Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Omdat die storm baie dae lank geduur het en nie die son, die maan of die sterre vir baie dae lank geskyn het nie, is eindelik alle hoop om gered te word, verloor.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:20 in konteks