Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Omdat die hawe nie geskik was om daar te oorwinter nie, het die meerderheid ook aangeraai om daarvandaan weg te vaar en indien moontlik Foinix, ’n hawe in Krete, wat ooplê na die suide, te bereik om te oorwinter.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:12 in konteks