Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Festos het aangaande hom bevel gegee dat hy na die keiser gestuur moet word in Italië en hulle het Sha’ul en die ander gevangenes saam met hom, oorgegee aan ’n kaptein oor ’n honderd van die keiserlike regiment, met die naam van Youlios.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:1 in konteks