Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Na vyf dae het die hoofpriester, Gananyah, die oudstes en ’n sekere advokaat, Tertullos, afgekom en hulle saak teen Sha’ul by die goewerneur gebring.

2. Toe hy geroep is, begin Tertullos hom beskuldig en sê: “Deur u leef ons in oorvloed van rustigheid en deur u versorging het hierdie nasie uitstekende stabiliteit

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24