Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na vyf dae het die hoofpriester, Gananyah, die oudstes en ’n sekere advokaat, Tertullos, afgekom en hulle saak teen Sha’ul by die goewerneur gebring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:1 in konteks