Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

soos ook die hoofpriester en die hele raad van oudstes my getuies is, van wie ek ook briewe aan die broers in Dammesek ontvang het sodat ek ook daar, dié wat daar was, geboeid na Yerushalayim kon bring sodat hulle met die dood gestraf kon word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:5 in konteks