Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl ek geloop het en die plekke van julle aanbidding gesien het, het ek ook ’n altaar gevind waarop geskrywe is: ‘Aan ’n onbekende god’. Hom wat julle dan aanbid en nie ken nie; Hom verkondig ek aan julle.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:23 in konteks