Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sommige van die volgelinge van Epikourios en die Stoikos filosowe, het met hom gedebatteer. Sommige het gesê: “Wat probeer hierdie storiemaker tog sê?” Ander weer: “Dit lyk of hy ’n verkondiger is van vreemde gode” omdat hy aan hulle die goeie boodskap van Yeshua en Sy opstanding verkondig het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:18 in konteks