Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Herodes hom gesoek en nie gekry het nie, het hy die wagte veroordeel, beveel dat hulle doodgemaak moes word en hy het van Y’hudah na Kaisareia gegaan en daar gebly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:19 in konteks