Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en toe hulle daar kom, gaan hulle na die bo-vertrek waar Kefa, Ya’akov, Yoganan, Andréas, Filippos en T’oma, Bar-Talmai en Mattityahu, Ya’akov, die seun van (Bar)-Halfai, Shim’on die Yweraar en Y’hudah, die seun van Ya’akov, gebly het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:13 in konteks