Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek is saam met Die Gesalfde Een gekruisig en van toe af aan is dit nie meer ék wat self leef nie, maar Die Gesalfde Een leef in my. Die lewe wat ek nou in die menslike natuur leef, leef ek in die natuur van die Seun van God, wat my liefgehad het en Sy lewe vir my gegee het.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:20 in konteks