Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 4:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Aan God ons Vader die eer, lof en aanbidding vir tydlose ewigheid! Dit is waar!

21. Groet al die afgesonderdes wat in eenheid met Yeshua, Die Gesalfde Een is. Die broers wat saam met my is, groet julle.

22. Al die afgesonderdes, maar veral die wat aan die keiserlike huis behoort, groet julle.

23. Die onverdiende guns van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een bly by julle almal! Dit is waar.

Lees volledige hoofstuk Filippense 4