Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg hiervan, onthou dat julle vroeër nie-Jode in die vlees was en ‘onbesnedenis’ genoem is, anders as hulle wat ‘die besnedenis’ genoem word en ’n werk is wat aan die vlees met hande gedoen word

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:11 in konteks