Ou Testament

Nuwe Testament

2 Thessalonisense 3:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Groete, met my eie hand wat ’n teken is in elke brief: van Sha’ul. Dit is hoe ek skryf.

18. Die onverdiende guns van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een bly by julle almal! Dit is waar.

Lees volledige hoofstuk 2 Thessalonisense 3