Ou Testament

Nuwe Testament

2 Thessalonisense 2:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. en dan sal die Wettelose openbaar word; hy wat met die asem van ons Meester, Yeshua se mond

9. Die koms van díé een is volgens die werking van die teëstander, in elke vals krag, tekens en wonderwerke

10. en met elke misleiding van boosheid in wat vernietig word, want hulle het nie die liefde vir die waarheid aanvaar waarin hulle lewe sou hê nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Thessalonisense 2