Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 7:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sê dit nie om te veroordeel nie, want ek het vroeër gesê dat julle in ons gedagtes, wil en emosie is om as een te sterf en te leef.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 7

Kyk 2 Korinthiërs 7:3 in konteks