Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kefa 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

terwyl hulle oë vol hoerery en sonde is, wat nie ophou nie, soos hulle dié met ’n onvaste gees verlei. Hulle het ’n verstand, wil en emosie geoefen in gierigheid. Hulle is kinders van die vervloeking.Num 22 gevolg, wat die loon van die bose liefgehad het,

Lees volledige hoofstuk 2 Kefa 2

Kyk 2 Kefa 2:14 in konteks