Ou Testament

Nuwe Testament

1 Yoganan 4:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Niemand het God ooit gesien nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het Sy liefde in ons volmaak geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Yoganan 4

Kyk 1 Yoganan 4:12 in konteks