Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timotheos 5:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Ouer man moet jy nie bestraf nie,

2. ouer vroue, soos moeders en die wat jonger is, soos jou susters in alle reinheid.

3. Eer die weduwees wat werklik weduwees is

4. en as ’n weduwee kinders of kleinkinders het, moet hulle verstaan dat hulle eerste teenoor hulle eie huis verantwoordelik moet wees en dat hulle aan hulle ouers moet betaal, want dit is aanvaarbaar in die Teenwoordigheid van God.Yir 49:11

Lees volledige hoofstuk 1 Timotheos 5