Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timotheos 4:9-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Dit is ’n vertrouenswaardige boodskap en waardig om aanvaar te word.

10. As gevolg hiervan werk ons ook hard en word ons verwyt omdat ons ’n versekerde verwagting het op die lewende God wat die Lewegewer is van alle mense, spesiļ¬ek van dié wat vertrou.

11. Beveel en leer hierdie dinge.

12. Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees ’n voorbeeld vir die wat vertrou: in boodskap, in optrede, in liefde, in vertroue en in reinheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Timotheos 4