Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timotheos 2:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. want Adam is eerste gevorm, daarna Havah

14. en Adam is nie mislei nie, maar die vrou is mislei en het die opdrag oortree,

15. maar sy lewe deur haar kinders, as hulle voortgaan in vertroue, liefde, afsondering en fatsoenlikheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Timotheos 2