Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 2:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle, my broers, het egter navolgers geword van die gemeentes van God wat in eenheid met Yeshua, Die Gesalfde Een, in Y’hudah is omdat julle ook dieselfde dinge gely het onder julle eie volksgenote, net soos hulle gely het onder die inwoners van Y’hudah,

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 2

Kyk 1 Thessalonisense 2:14 in konteks