Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 2:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook as gevolg hiervan dank ons God sonder ophou dat julle die boodskap van God, wat julle van ons af ontvang het, nie ontvang het as die boodskap van mense nie, maar, soos dit waarlik is, as die boodskap van God wat ook deur dade werk in julle wat vertrou.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 2

Kyk 1 Thessalonisense 2:13 in konteks