Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 1:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Julle was ’n voorbeeld vir al dié wat vertrou in Makedonia en Agaia,

8. want vanuit julle is die boodskap van ons Meester gehoor, nie alleen in Makedonia en Agaia nie, maar ook op elke plek waar julle vertroue in God bekend geword het sodat ons nie nodig het om iets van julle te sê nie,

9. want hulle vertel self aangaande ons watter ontvangs ons by julle gehad het en hoe julle na God toe gedraai is, weg van die vrees van afgode af, om die lewende en ware God te dienDan 7:13 Yeshua, wat Hy uit die dood uit opgewek het. Hy is die Een wat ons verlos van die toorn wat kom.

10. terwyl julle Sy Seun uit die hemel verwag,

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 1