Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle het ons en ons Meester nagevolg deurdat julle die boodskap, te midde van baie vervolging, ontvang het met die blydskap van die Gees van Afsondering.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 1

Kyk 1 Thessalonisense 1:6 in konteks