Ou Testament

Nuwe Testament

1 Thessalonisense 1:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat ons verkondiging van die goeie boodskap nie alleen in woord na julle toe gekom het nie, maar ook in wonderwerkende krag, in die Gees van Afsondering en in volle oortuiging, soos wat julle weet hoeveel ons om julle ontwil gedoen het, toe ons tussen julle was.

Lees volledige hoofstuk 1 Thessalonisense 1

Kyk 1 Thessalonisense 1:5 in konteks