Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 7:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As iemand meen dat hy tot skande gemaak word deur sy maagdelike dogter as sy oor die fleur van haar jeug is en hy haar nie vir ’n man gegee het nie en dit is gepas om haar te gee, sondig hy nie. Sy mag trou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 7

Kyk 1 Korinthiërs 7:36 in konteks