Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:54-56 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

54. en wanneer dit wat vergaan aangetrek is met wat nie vergaan nie en dit wat doodgaan met wat nie kan doodgaan nie, dan sal die boodskap wat geskryf is, vervul word: “Die dood is ingesluk in die oorwinning.”Hos 13:14; Open 1:18

55. “Dood, waar is jou angel? Sh’ol, waar is jou oorwinning?”

56. Die angel van die dood is die sonde en die krag van die sonde is die geskrewe wet,

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15