Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 15:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en wanneer dit wat vergaan aangetrek is met wat nie vergaan nie en dit wat doodgaan met wat nie kan doodgaan nie, dan sal die boodskap wat geskryf is, vervul word: “Die dood is ingesluk in die oorwinning.”Hos 13:14; Open 1:18

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 15

Kyk 1 Korinthiërs 15:54 in konteks