Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 11:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want as ’n vrou se kop nie toegemaak is nie, laat sy dan ook haar kop skeer, maar as dit vir ’n vrou lelik is om haar hare te sny of te skeer, laat sy haar kop heeltemal toemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 11

Kyk 1 Korinthiërs 11:6 in konteks