Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 10:12-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Van nou af, elkeen wat dink dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

13. Geen versoeking het na julle toe gekom behalwe van ’n mens nie, maar God is vertrouenswaardig, wat nie sal toelaat dat julle bo julle vermoë getoets word nie, maar Hy sal vir julle versoeking ook ’n uitkoms gee sodat julle dit sal kan verdra.

14. Om hierdie rede, julle vir wie ek lief is, vlug weg van die diens aan afgode.

15. Ek praat soos met intelligente mense; beoordeel self wat ek sê:

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 10