Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 10:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die beker van danksegging wat ons oor bid, is dit nie deelname aan die Teenwoordigheid van die bloed van Die Gesalfde Een nie? Die brood wat ons breek, is dit nie deelname aan die Teenwoordigheid van die liggaam van Die Gesalfde Een nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 10

Kyk 1 Korinthiërs 10:16 in konteks