Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 1:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Waar is die wyse? Waar is die leraar van die wet? Waar is die debatteerder van hierdie wêreld? Let op, het God nie die wysheid van hierdie wêreld as dwaas bewys nie?

21. Aangesien God deur Sy wysheid bepaal het dat die wêreld God nie sal ken deur sy eie wysheid nie, het God dit goedgedink om deur die dwaasheid van die verkondiging, aan die wat vertrou, lewe te gee.

22. Omdat die Jode ’n teken vra en die Arameërs wysheid soek,

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 1