Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korinthiërs 1:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek versoek julle egter, broers, deur die Outoriteit en Karakter van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een, om almal uit een mond te praat en dat daar nie verdeeldheid tussen julle sal wees nie, maar dat julle volmaak sal word in dieselfde gedagtes en in dieselfde opinie,

Lees volledige hoofstuk 1 Korinthiërs 1

Kyk 1 Korinthiërs 1:10 in konteks