Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kefa 2:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy wat beledig is en nie beledig het nie; Hy het gely en niemand gedreig nie, maar het Sy oordeel oorgegee aan Hom wat regverdig oordeel;Yes 53:4,12 in Sy liggaam op die kruishoutDeut 21:22,23 opgelig en as ons dood is aan sondes, sal ons in Sy onpartydige opregtheid lewe. Deur Sy wonde is julle gesond gemaak,Yes 53:5

Lees volledige hoofstuk 1 Kefa 2

Kyk 1 Kefa 2:23 in konteks