Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 9:18 Die Boodskap (DB)

Wie Dwaasheid besoek, vernietig sy mooi lewe. Haar huis is soos die dood. By haar kry die dood ’n greep op jou, slaan sy haar aaklige kloue in jou in, sleep sy jou stadig maar seker die graf in.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 9

Kyk Spreuke 9:18 in konteks