Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 9:1 Die Boodskap (DB)

Wysheid het vir haar ’n mooi, groot huis gebou. Aan die agterkant was daar ’n groot onthaalarea met sewe pragtige pilare. Met die huis se inwyding het sy ’n groot partytjie gehou.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 9

Kyk Spreuke 9:1 in konteks