Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 8:9 Die Boodskap (DB)

Daar is werklik niks kroms of skeefs daaraan nie. Geen geheime agendas, magspeletjies of wat ook al nie. Net egte lewenswaarhede. Gaan vra maar vir hulle wat reeds wys leef en gelukkig is. Hulle sal weet my woorde is waar.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 8

Kyk Spreuke 8:9 in konteks