Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 26:9 Die Boodskap (DB)

’n Dronk mens kom nie agter as ’n doring in sy hand steek nie. Almal sien dit en lag vir hom. So weet ’n dwaas ook nie eens as hy een van hierdie spreuke gebruik nie. Mense hoor dit, maar steur hulle nie daaraan nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 26

Kyk Spreuke 26:9 in konteks