Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 17:9 Die Boodskap (DB)

As jy mense vergewe wat jou te kort doen of sleg van jou praat, verstaan jy God se liefde baie goed. Wie iemand altyd verwyt of hom aan sy skuld herinner, verloor gou al sy vriende.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 17

Kyk Spreuke 17:9 in konteks