Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 17:10 Die Boodskap (DB)

’n Persoon wat die Here ken, luister as iemand hom op sy foute wys. Hy neem dit ernstig op en dink daaroor na. ’n Dom mens kan jy slaan en slaan, maar hy hou aan om verkeerd te doen.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 17

Kyk Spreuke 17:10 in konteks