Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 15:23 Die Boodskap (DB)

’n Goeie antwoord is waardevol. Dit kan iemand help om die regte besluite te neem. Wat is wonderliker as die regte woord op die regte tyd.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 15

Kyk Spreuke 15:23 in konteks