Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 13:14 Die Boodskap (DB)

Mense wat die lewe ken, kan jou baie leer. Hulle lewenswysheid is ’n onuitputlike bron van kennis. Wie dit sy eie maak, word baie ellende gespaar.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 13

Kyk Spreuke 13:14 in konteks