Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 11:30-31 Die Boodskap (DB)

30. Die vrug van die geloof is die lewe in al sy volheid. ’n Wyse verstaan die honger en die nood van ander.

31. As selfs ’n gelowige hier op aarde ly, hoeveel te meer nie ’n goddelose en ’n sondaar nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 11