Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 11:25 Die Boodskap (DB)

Wie ander help om beter te lewe is self voorspoedig. Wie ander se nood raaksien, is ’n gelukkige mens. As jy ander help, sal jy gehelp word as jy dit nodig het.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 11

Kyk Spreuke 11:25 in konteks