Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 11:1 Die Boodskap (DB)

Dit walg die Here wanneer besigheidsmense oneerlik is, wanneer produkte swak en pryse buitensporig is. Eerlike transaksies maak Hom gelukkig.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 11

Kyk Spreuke 11:1 in konteks