Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 10:7 Die Boodskap (DB)

Van ’n gelowige kan goeie dinge gesê word. Lank na sy dood word hy nog onthou. Sy woorde leef nog in mense se hart. Slegte mense se woorde is vol haat en geweld. Niemand dink daaroor na nie. Hulle word ook gou vergeet.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 10

Kyk Spreuke 10:7 in konteks