Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 1:8 Die Boodskap (DB)

’n Jongmens moet die waarhede wat sy pa hom leer, ernstig opneem. Sy ma se lewenswaardes moet hy nie in die wind slaan nie.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 1

Kyk Spreuke 1:8 in konteks