Ou Testament

Nuwe Testament

Spreuke 1:7 Die Boodskap (DB)

Lewensgeluk begin by liefde vir die Here. Sonder liefde is daar geen lewensvreugde nie. Iemand wat die Here nie liefhet nie en ook nie weet hoe om reg te leef nie, is dom. Hy verag ook al die spreuke.

Lees volledige hoofstuk Spreuke 1

Kyk Spreuke 1:7 in konteks